Sorrell Booke

Sorrell Booke
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1952–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sorrell Booke (4 Januarie 1930 – 11 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fail-Safe (1964) en The Iceman Cometh (1973), en in die televisiereekse Dr. Kildare (1961) en The Dukes of Hazzard (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy